Dissipelskap: Week 2, Dag 3. Die Here voorsien.

Vandag praat ons weer oor God se seën. Hier word dit duidelik dat die grootste seën waarmee God ons nog geseën het, sy Seun is wat na die wêreld gestuur is. Deur Hom het Hy vir ons voorsiening gemaak om weer te kan deel verkry in die “volheid van God” (Kol. 2:9-10).  Lees gerus hierdie verse en oordink die betekenis daarvan vir jouself. Vra dan vir jouself die vraag: Watter seën kan groter wees as dit wat in hierdie verse geskryf staan?

Share