Home » HEILIGE GEES » DIE HEILIGE GEES WERK IN EN DEUR ONS WEEK 3 BLOG 2

DIE HEILIGE GEES WERK IN EN DEUR ONS WEEK 3 BLOG 2

DIE HEILIGE GEES WERK IN EN DEUR ONS

TEMPEL VAN DIE HEILIGE GEES

WEEK 3

BLOG 2

 

1 Korintiërs 6:19-20

Of verstaan julle nie dat julle liggame ʼn tempel van die Heilige Gees is wat in julle woon en deur God aan julle gegee is nie? Julle behoort nie aan julleself nie, want julle is teen ʼn duur prys gekoop. Daarom moet julle God met julle liggaam verheerlik.

 

Soms is minder meer. Dis hoe ek oor vandag se blog voel. Ek wil nie veel meer sê nie. Kyk die bygaande video en jy sal ontdek waarom jy jouself onvoorwaardelik, vreugdevol en met oorgawe aan Heilige Gees moet oorgee! Jy is voorwaar duur gekoop…

Share