Stiltetyd-dagboeke

BOEK 1 - IDENTITEIT-1IDENTITEIT

Outeur: Dr Gerhard Bothma

  • Week 1: God het ons geskep
  • Week 2: Ons is God se kinders
  • Week 3: Ons is één met Christus
  • Week 4: Ons lewe deur die Gees
  • Week 5: Ons is mense wat luister
  • Week 6: Ons is mense wat in God tot rus kom
  • Week 7: Ons is dissipels
  • Week 8: Ons is mense met eie persoonlikhede
  • Week 9: Ons is mense wie se tye in God se hand is

Klik hier om jou PDF-document af te laai.


Toekomsvenster02-Heelheid-Fr.Cov.inddOP PAD NA HEELHEID 

Outeur: Annes Nel 

  • Week 1: Gebreek
  • Week 2: Heel mense wéét: God maak ons heel
  • Week 3: Heel mense wéét: Jesus maak ons heel
  • Week 4: Heel mense wéét: Die Heilige Gees maak ons heel
  • Week 5: Heel mense wéét: Ander mense maak ons heel
  • Week 6: Heel mense het wysheid
  • Week 7: Heel mense leef gedissiplineerd
  • Week 8: Heel mense het enkelvisie
  • Week 9: Heel mense het ’n sosiale gewete

KLIK HIER OM BOEK TE KOOP


DIE KEUSES WAT EK MAAK ToekomsVenster03_Keuses-Fr.Cov.indd

Outeur: Chris Harris

  • Week 1: God se voertuig
  • Week 2: Rolmodelle
  • Week 3: Vryheid, keuses en verantwoordbaarheid
  • Week 4: As jy verdwaal het
  • Week 5: Oortuigings
  • Week 6: Kernwaardes vir ons tyd
  • Week 7: Nóg waardes
  • Week 8: Taal wat lewens verander
  • Week 9: Leierskap

KLIK HIER OM BOEK TE KOOP


VOLG JESUSToekomsVenster04-VolgJesus_Fr.Cov.indd

Outeur: Deon Loots

  • Week 1: Geskep as dissipel – God se verteenwoordiger
  • Week 2: Belofte van herstel
  • Week 3: Die volmaakte dissipel
  • Week 4: Dissipels deel weer in God se oorvloed
  • Week 5: Hoe, wat, waar en wanneer?
  • Week 6: Dissipelskap vra ’n kruis
  • Week 7: Dissipelskap maak jou vry van vergelyking en mededinging
  • Week 8: Nuwe lewenswyse, nuwe waardes – dit vereis tyd
  • Week 9: Navolging van Jesus gee betekenis aan jou lewe

KLIK HIER OM BOEK TE KOOP

 


ToekomsVenster05-OnsBehoortAanMekaar_Fr.Cov.indd

ONS BEHOORT AAN MEKAAR

Outeur: Dr Annes Nel

  • Week 1: Ons is ‘n gemeenskap wat op die waarheid gebou is
  • Week 2: Ons is een liggaam
  • Week 3: Ons bedien mekaar
  • Week 4: Ons bedien mekaar met ons gawes
  • Week 5: Ons bedien mekaar met liefde
  • Week 6: Ons is mekaar se wagters
  • Week 7: Die bediening van medelye
  • Week 8: Die bediening van gebed
  • Week 9: Die bediening van hoop

KLIK HIER OM BOEK TE KOOP

 


GOD STUUR ONSTV Omslag 6 - God stuur ons2

Outeur: Willem Pretorius

  • Week 1: Waar begin alles?
  • Week 2: Geroep om te volg
  • Week 3: Geroep en gestuur
  • Week 4: Verhoudings is belangrik
  • Week 5: Inkarnasie – Die woord het vlees geword
  • Week 6: Kerk – Byeenkoms van gelowiges
  • Week 7: Kerk – Konteks en kultuur
  • Week 8: Kerk in die wêreld
  • Week 9: Geloofsgewoontes
Share